Re­quest for o­w­ner to claim pro­per­ty

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment -

Die po­li­sie op Groot-Brak­ri­vier moes ver­le­de week in­gryp toe hul­le 'n klag­te ont­vang het dat 'n 15-ja­ri­ge mei­sie van Al­ber­ti­nia, son­der haar ou­ers se toe­stem­ming deur 'n man na Groot Brak ge­bring is.

Po­li­sie­woord­voer­der, kst Lau­ri­an­ne Bo­tha sê die mei­sie het haar skool­tas met haar skool­kle­re daar­in by die skool ge­los en haar sel­foon vir haar nig­gie ge­gee. Haar ou­ers kon haar dus nie op­spoor nie.

Vol­gens kst Bo­tha het 'n speur­der ver­bon­de aan die po­li­sie­sta­sie, ao Ge­rald Ra­bie om 19:00 die aand in­lig­ting ont­vang van waar die mei­sie haar moont­lik be­vind.

Sy is op­ge­spoor by 'n wo­ning in Wol­we­dans.

Die po­li­sie het haar on­mid­del­lik te­rug­ge­neem na Al­ber­ti­nia en haar in haar ma se sorg vry­ge­laat.

The K­waNon­qa­ba po­li­ce are look­ing for the rig­ht­ful o­w­ner of pro­per­ty which is sus­pected to ha­ve been sto­len.

The goods we­re found in Moon­ey S­treet.

A­part from two in­ter­nal doors and a w­heel­bar­row, an a­mount of e­lec­tri­cal ca­ble was al­so con­fis­ca­ted.

A­nyo­ne with in­for­ma­ti­on on the goods may call Sgt Ba­le­ni (044 606 5600) or ar­ran­ge with him to claim the pro­per­ty.

Hier­die krag­op­wek­ker is tans in be­sit van die Da Ga­mas­kop-po­li­sie. Die reg­ma­ti­ge ei­e­naar word ver­soek om Ao Ja­net­te Ys­sel te kon­tak (044 606 2200).

Sgt Ba­le­ni is see­king the o­w­ner of t­his w­heel­bar­row.

The po­li­ce are look­ing for the o­w­ner of the­se two doors.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.