Vier wen­ne in ‘n ry vir Punt

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

Die jaar­lik­se Vaat­jie-gholf­dag is van­jaar vir die 37ste jaar ge­hou.

Dit word tus­sen die span­ne van Ho­ër­skool Punt, La­er­skool Park, La­er­skool Har­ten­bos, Milk­wood P­ri­ma­ry S­chool en Coun­try Eag­les (La­er­skool Vo­ren­toe, La­er­skool Her­bets­da­le en La­er­skool Buf­fels­fon­tein) ge­speel.

Punt het van­jaar die Vaat­jie vir die vier­de keer in ‘n ry (2015-2018) ge­wen.

Van­jaar se uit­slae:

1ste plek: Ho­ër­skool Punt, 2de plek: Coun­try Eag­les, 3de plek: La­er­skool Har­ten­bos, 4de plek: La­er­skool Park, 5de plek: Milk­wood P­ri­ma­ry S­chool.

In­di­vi­du­e­le wen­ners:

Mn­re M Pel­ser en R Les­sing van Ho­ër­skool Punt

Bor­ge-wen­ners:

J Ra­be en O Lang van Ko­ni­ca Mi­nol­ta Daar is ook van­jaar ‘n kol­hou (ho­le in one) deur mnr Lang op gaat­jie nom­mer 15 ge­slaan. Dit is die eer­ste kol­hou in die ge­skie­de­nis van die Vaat­jie-gholf­dag.

Die wen­ners van die Vaat­jie-gholf­dag is ver­ant­woor­de­lik om die vol­gen­de jaar se Vaat­jie-gholf­dag aan te bied.

* Sien be­dan­king van bor­ge op brie­we­blad.

W van Huys­steen (skool­hoof: La­er­skool Har­ten­bos), J Jou­bert (de­par­te­ments­hoof: La­er­skool Har­ten­bos), F Pie­ter­se (ad­junk­hoof: Ho­ër­skool Punt) en A Gouws (skool­hoof: Ho­ër­skool Punt).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.