Kon­sert vir s­tu­dent

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment -

Mos­sel­baai­ers word uit­ge­nooi na 'n kon­sert wat ten ba­te van Da­ve­ne An­der­son ge­hou word. Da­ve­ne is 'n leer­der by Ho­ër­skool Sao Bras en ver­trek eers­daags as 'n uit­ruil­stu­dent na Duits­land.

Die kon­sert vind op 25 No­vem­ber oim 18:00 by die Fa­mi­ly Wors­hip C­hurch plaas. Kuns­te­naars wat gaan op­tree sluit in Math Do­min­go, Am­bro­sia Mul­ler, Ca­leb Cu­pi­do en nog meer.

'n Kol­lek­te sal ty­dens die kon­sert op­ge­neem word. Vir meer in­lig­ting, kon­tak Alf­re­do (083 580 1351).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.