MARKTE / MARKETS

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment -

Groot Brak Uit­span­mark

Die vol­gen­de Groot-Brak­ri­vier Uit­span­mark vind op Sa­ter­dag, 1 De­sem­ber van­af 08:00 tot 13:00 op die ter­rein oor­kant Pick n Pay plaas.

Dit is die oud­ste mark in die Wes-Kaap met meer as 100 uit­stal­lers en bied 'n groot ver­skei­den­heid lip­lek­ker kos­se en ‘n snuf­fel­stal­le­tjies.

Dit is die i­de­a­le plek om die reg­te Kers­ge­skenk te koop. Daar sal ook op 15, 22 en 29 De­sem­ber markte wees. Na­vrae Me­la­nie (072 837 8803 of 044 695 2331).

Ad­vent mar­ket at St Pe­ter's

On Sa­tur­day, 1 De­cem­ber at 09:00 St Pe­ter’s C­hurch in Marsh S­treet will a­gain host its po­pu­lar Ad­vent mar­ket. Chris­t­mas crafts, ba­ked goods, bric-a-brac and books could help you fill tho­se Chris­t­mas stockings. Do al­so en­joy the tea and sco­nes or the braai on of­fer.

Har­ten­bos Boe­re­mark

Har­ten­bos Boe­re­mark met meer as 80 uit­stal­lers, se vol­gen­de mark is op 1 De­sem­ber. Dit is 'n mid­dag/aand­mark en vind van­af 14:00 tot 20:00 by die Car­ney­ge­bou op Har­ten­bos plaas. Daar is s­mul­lek­ker eet­goed en in­te­res­san­te arts and crafts-stal­le­tjies so­wel as ‘n wit­o­li­fant-ta­fel met meer as 30 ta­fels vol iets van als en als van iets. V­rien­de­li­ke uit­stal­lers en jo­li­ge mu­siek. Na­vrae C­har­les (082 852 1773).

Di­as Mar­ket

The Di­as Mar­ket ta­kes pla­ce e­very Sa­tur­day and Sun­day from 10:00 to 15:00 (until furt­her no­ti­ce) at Di­as Be­ach.

Mos­sel­baai Fa­mi­lie Plaas­mark

Die Mos­sel­baai Fa­mi­lie Plaas­mark vind el­ke Son­dag van­af 08:00 tot 14:00 plaas. Die vol­gen­de mark is op Son­dag, 2 De­sem­ber. Die mark is net bui­te Har­ten­bos, langs die Har­ten­bos­ri­vier en N2.

Toe­gang is van­af die R102 (ou Groot Brak­pad). Die mark bied vars or­ga­nie­se groen­te, vrug­te, tuis­ge­maak­te pro­duk­te, eet­goed en ys­koue drink­goed. Kon­tak Al­ma (082 601 9936).

Da­tums van Aand­mark­te

Aan­soe­ke vir die Aand­mark­te wat ge­du­ren­de De­sem­ber op Har­ten­bos en Mos­sel­baai plaas­vind, is nou oop. Vir na­vrae kon­tak Me­la­nie (072 837 8803 of 044 695 2331) of trek aan­soek van die web­werf af www.oev.co.za.

Die da­tums van die Aand­mark­te is: Mos­sel­baai: Vry­dag, 21 De­sem­ber Har­ten­bos 1: Sa­ter­dag, 22 De­sem­ber Har­ten­bos 2: Don­der­dag, 27 De­sem­ber

K­lip­kerk Kers­kuns­mark

Die lei­er­skap van die NG Moe­der­ge­meen­te nooi al­le be­lang­stel­len­des wat ‘n stal­le­tjie wil be­kom by die Kers- en kuns­mark om nou al hul aan­soe­ke in te stuur. Die mark vind 13-14 De­sem­ber plaas. Kon­tak vir Bes­sie Ba­den­horst by die kerk­kan­toor (044 691 2465 of ngmb­[email protected]­mos­sel­baai.co.za).

Mos­sel­baai Kers­kuns­mark

Die 14de Mos­sel­baai Kers­kuns­mark vind van­jaar op 17-19 De­sem­ber in die Mos­sel­baai-Suid NG Kerk­saal, op die hoek van 15de en 17de Laan, Mos­sel­baai plaas en is el­ke dag oop van­af 08:00-18:00. "Hier­die mark is 'n heer­li­ke plat­te­land­se va­kan­si­eer­va­ring by die see."

Vir stal­le­tjie­be­spre­kings of in­lig­ting, kon­tak Ce­ci­le (082 224 3865).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.