Groot Brak se se­ni­ors kui­er met bur­ge­mees­ter

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment -

Die prag­weer Woens­dag­mid­dag het saam met 'n veel­voud an­der fak­to­re by­ge­dra tot 'n ge­noeg­li­ke tee vir se­ni­ors by Groen­kloof­af­tree­oord, Groot-Brak­ri­vier. Die ge­leent­heid is deel van die jaar­lik­se reeks Bur­ge­mees­ter­stees wat in ver­skil­len­de wy­ke die gro­ter Mos­sel­baai ge­hou word.

Gas­te het die uit­voe­ren­de bur­ge­mees­ter, raads­heer Har­ry Le­ven­dal se bood­skap be­sie­lend ge­vind en e­wen­eens die gas­kuns­te­naar, Cor­nel­le Car­stens, plaas­li­ke joer­na­lis se i­tems ge­niet.

Do­mi­nees Da­nie Goo­sen en Paul Roodt het die ver­rig­tin­ge op 'n ge­pas­te ma­nier ge­se­ën. Die mid­dag is af­ge­sluit met 'n ge­sel­li­ge kui­er­tjie en keu­ri­ge eet­goed.

Raads­lie An­na­tjie Jan­se van Rens­burg en die uit­voe­ren­de bur­ge­mees­ter, raads­heer Har­ry Le­ven­dal ge­sels met gas­te.

Joer­na­lis Cor­nel­le Car­stens as die rug­by­ken­ner, Bok­kies B­rits het die gas­te ver­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.