Kerk sa­mel fond­se in vir DBV

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment -

Die NG Moe­der­ge­meen­te Mos­sel­baai het R5 364.50 in­ge­sa­mel vir die DBV se tak op Mos­sel­baai.

'n Woord­voer­der vir die kerk het ge­sê: "Ons wil graag an­der ker­ke be­wus maak hier­van om hul­le so­doen­de aan te moe­dig om die­self­de te doen."

Die fond­se was on­langs aan die DBV oor­ge­han­dig.

Die be­vel­voer­der van die K­waNon­qa­ba-po­li­sie, lt kol A­zi­sa Ma­don­ga­na (voor, sit­tend) en be­stuur­der van die T­hus­ong-sen­trum, Nom­zi Ji­ka (ag­ter, twee­de van links) saam met die gas­te by hul­le ta­fel.

DBV-in­spek­teur Ma­ris­ka Ja­cobs saam met Jo­an Ziets­man, ‘n lid­maat van die NG Moe­der­ge­meen­te, wat die fond­se oor­han­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.