Kin­ders bal­jaar weer by mu­seum

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment - Fo­to's: A­ne­le Nel

Die Al­ber­tha Pro­ject het die af­ge­lo­pe na­week die twee­de af­le­we­ring van hul­le Kers­par­ty­tjie vir kin­ders aan­ge­bied. Hier­die pro­jek bied daag­lik­se maal­tye aan 400 min­der­ge­goe­de, voor­skool­se as­ook la­er­skool­kin­ders in Mos­sel­baai.

Die par­ty­tjie, soos die vo­ri­ge een vroe­ër van­dees­maand is aan­ge­bied op die Di­as Mu­seum-gron­de waar le­de van Mos­sel­baai brand- en ramp­be­stuurs­diens­te as­ook mu­ni­si­pa­le ver­keer, die jon­ges op 'n pret­ti­ge en in­ter­ak­tie­we ma­nier ge­leer het van pad­vei­lig­heid en hoe om te maak as 'n brand ont­staan.

So­wat 100 kin­ders van Se­wen­de Laan en A­sla­park het die na­week se fees­te­lik­he­de by­ge­woon. Le­de van Mos­sel­baai brand- en ramp­be­stuurs­diens­te het van die bra­we­res on­der die jong­klomp 'n kans ge­gee om die brand­slang te han­teer.

Café Gan­net Re­stau­rant het weer eens 'n heil­sa­me ete vir die kin­ders voor­ge­sit.

Die Al­ber­tha Pro­ject is ge­stig deur fi­nan­si­ë­le ad­vi­seur en ma­ke­laar, Sieg S­tan­der en pro­ku­reur Im­ke Dek­ker. An­der le­de sluit in Nic­ky S­te­ars, Ju­an P­re­to­ri­us en Ro­zel­le S­tan­der.

Só moet ‘n brand­slang vas­ge­vat word.

Mayr­ke Zee­man van mu­ni­si­pa­le ver­keer saam met Daan­tjie Kat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.