Po­li­sie soek in­lig­ting

Mossel Bay Advertiser - - Polisie | Police -

Mos­sel­baai-po­li­sie is op soek na e­ni­ge in­lig­ting wat kan by­dra tot die op­spoor van die be­stuur­der van 'n voer­tuig be­trok­ke in 'n tref-en-trap-on­ge­luk.

Op 18 Ok­to­ber is 'n 29-ja­ri­ge voet­gan­ger om­streeks 12:00 op Lou­is Fou­rie­weg tus­sen Mi­ke­va en die Grun­ter­straat­af­rit deur 'n wit O­pel Cor­sa ge­tref. Die voet­gan­ger is be­seer in die on­ge­luk en moes hos­pi­taal­be­han­de­ling vir sy be­se­rings ont­vang.

Die Mos­sel­baai-po­li­sie on­der­soek 'n klag van roe­ke­lo­se en na­la­ti­ge be­stuur en ver­soek e­ni­ge per­soon met in­lig­ting om die on­der­soek­be­amt­pe, ao Erard B­riel (060 525 3848 of 044 606 2841) te kon­tak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.