Kar­wag­te is dank­baar

Mossel Bay Advertiser - - Briewe | Letters -

An­dries van der Mes­cht, skryf: Na­mes die kar­wag­te van die Lan­ge­berg Mall, wil ek sê dan­kie vir die on­der­steu­ning van die pu­bliek. Jul­le tips is ons sa­la­ries - baie dan­kie. Ons vra net dat men­se pro­beer mooi­er par­keer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.