Meer mis­daad op Groot Brak

Mossel Bay Advertiser - - Briewe | Letters -

Su­san Ven­ter, skryf:

Ek woon al ja­re op Groot Brak en is ook deel van die buurt­wag W­hat­sApp-groep. Dit is dui­de­lik dat mis­daad ook nou Groot Brak ge­tref het.

Daar kom ge­reeld bood­skap­pe op die buurt­wag­groep van in­wo­ners by wie se voer­tuie in­ge­breek word. Ook het daar ver­skeie mis­dry­we by Eu­re­ka Park plaas­ge­vind in slegs 'n kort tyd­perk.

Kan die po­li­sie dalk meer ge­reeld pa­trol­lies doen? In­wo­ners moet ook be­sef dat die tyd van voer­tuie bui­te saans in die straat los dalk nou ver­by is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.