ACVV soek pa van kind

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds -

ACVV Mos­sel­baai is drin­gend op­soek na mnr S­te­phan S­mit in ver­band met sy kind. Hy be­vind hom soms in die S­tut­ter­hei­dis­trik.

In­dien e­nig­ie­mand in­lig­ting kan ver­skaf met be­trek­king tot sy a­dres of kon­tak­nom­mer, kan hul­le mev A Beu­kes by 044 691 1039 kon­tak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.