Hen­ge­laars maak ly­ne nat in P­lett

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds -

Knys­na-hen­gel­klub het op P­let­ten­berg­baai se stran­de die E­den-hen­ge­las­so­si­a­sie se vier­de so­mer­liga met 102.57 pun­te ge­wen. Dié klub se Re­nier Nor­tjé was met 67 pun­te die top hen­ge­laar van die dag.

Die 136 hen­ge­laars van klubs reg­oor die Tuin­roe­te het om 07:00 Sa­ter­dag­og­gend, 17 No­vem­ber ly­ne nat­ge­maak en om 15:00 fi­naal in­ka­trol. Tus­sen hul­le is 41 on­eet­ba­reen twee eet­ba­re vis ge­land, Die 34 vis wat op 429.72 kg in­ge­weeg is, is als le­wen­dig te­rug­ge­plaas in die wa­ter om be­wa­ring te be­vor­der.

Die top ju­ni­or hen­ge­laar van die dag was Cor­ner No­ble (o/16) van Knys­na­hen­gel­klub met 12.38 pun­te. Le­on van der Mes­cht van Ge­or­ge-hen­gel­klub se 11.40 pun­te het hom die toe­ken­ning as die top o/21-hen­ge­laar be­sorg. Ja­co­bus de Ja­ger van At­lan­tic-hen­gel­klub in Ge­or­ge was met 15.99 pun­te die top mees­ter. Die top groot­mees­ter was Hen­ri­co Les­ch van Ou­te­ni­qua-hen­gel­klub in Ge­or­ge met 1.62 pun­te.

Die groot­ste eet­ba­re vis, ‘n steen­bras van 6.19 kg is deur Cor­ner No­ble ge­vang, ter­wyl die swaar­ste on­eet­ba­re vis, ‘n swart­pyl­stert van 55.36 kg deur Re­gard Les­ch van Ou­te­ni­qua-hen­gel­klub in­ge­weeg is.

Die po­si­sies van die klubs na af­loop van die vier­de kom­pe­ti­sie is:

A-li­ga (klub, pun­te)

S­til­baai: 394.76 Ge­or­ge: 361.35 At­lan­tic: 360.57 T­ri­ton: 356.77 Knys­na: 350.98 Ou­te­ni­qua: 335.11 Mos­sel­baai: 145.36

B-li­ga (klub, pun­te)

S­til­baai: 299.85 T­ri­ton: 242.26 Ge­or­ge: 206.23 Ou­te­ni­qua: 160.53 At­lan­tic: 152.12 Knys­na: 110.05 Mos­sel­baai: 103.56

C-li­ga (klub, pun­te)

Ge­or­ge: 96.55 Ou­te­ni­qua: 48.79 Knys­na: 34.75 At­lan­tic: 34.74 S­til­baai: 27.85 T­ri­ton: 7.65

Die top drie hen­ge­laars na die vier­de kom­pi­ti­sie is:

Re­nier Nor­tje: 164.20

Hen­ry Ter­blan­che: 146.99

Re­nier van Rooy­en: 123.54

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.