S­kiet­klub kam­pi­oen­skap­pe

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds -

Die Neill Ca­litz-s­kiet­klub se klub­kam­pi­oen­skap­pe vind mô­re, Sa­ter­dag 1 De­sem­ber van­af 09:00 op die Pie­naar-skiet­baan plaas en sal tot on­ge­veer 13:00 duur.

Al­le le­de is wel­kom om deel te neem. Die klub se jaar­eind­funk­sie en prys­uit­de­ling sal daar­na van­af 17:00 by die Mos­sel­baai Seil­jag- en Boot­klub plaas­vind.

Al­le skiet ak­ti­wi­tei­te van die klub vir 2018 loop dan ten ein­de en sal weer in mid­del Ja­nu­a­rie 2019 her­vat word.

Vir e­ni­ge na­vrae oor die klub kan Neill Ca­litz ge­ska­kel word (072 842 4850 of 044 690 3750).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.