Po­di­um­po­si­sies vir Groot Brak

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds - Jan­nie Mey­er

Groot Brak-rol­bal­klub se rond­om­ta­lie­toer­nooi wat deur die jaar ge­speel is, het ten ein­de ge­loop met die laas­te toer­nooi en aan­kon­di­ging van die wen­ners.

Op eie bo­dem het Groot Brak die eer­ste en der­de plek­ke in­ge­neem.

Die toer­nooi het el­ke twee­de Maan­dag van die maand plaas­ge­vind wan­neer 20 kop­pe ge­speel is.

In­skry­wings vir 2019 het reeds ge­o­pen en span­ne is wel­kom om deel te neem.

Die for­maat gaan ver­an­der na drie­spel wat dit mak­li­ker vir spe­lers sal maak om span­ne by­me­kaar te kry.

Die Groot-Brak­span van Han­nes Bru­wer, Da­nie le Gran­ge, D­ries Kru­ger en An­ne­ma­rie Jon­ker was die wen­ners.

Die naas­wen­ners was die span van Ou­te­ni­qua-rol­bal­klub met Al­han van der Mer­we, San­dra Ax­sel, Faan van der Mer­we en E­li­a­na Hat­tingh.

Die der­de prys is deur nog 'n Groot-Brak-span met Neil S­try­dom, Ter­sia Ro­bert­son, An­dré Lom­bard en Mei­sie Kuhn ge­buit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.