Juk­skei­li­ga ein­dig vir 2018/19 so­mer­re­ses

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds - Syd­ney S­top­forth

In bui­ten­ge­wo­ne hit­te het E­den-juk­skei se li­ga­ver­plig­tin­ge ver­le­de Sa­ter­dag, 24 No­vem­ber, op kor­rek­tie­we diens­te se juk­skei­ba­ne op Ge­or­ge vir die voor­sei­soen ten ein­de ge­loop.

Die toer­nooi is oor­heers deur die drie in­ge­skre­we span­ne van Har­ten­bos wat in die eer­ste drie plek­ke bo-aan die pun­te­lys ge­ëin­dig het.

Daar is in drie af­de­lings deel­ge­neem, te we­te B1, B2 en die C-af­de­ling. Ge­or­ge (B1); Har­ten­bos (B1, B2 en C), Mos­sel­baai (C) en Ri­vers­dal (B1, B2 en C) was die kom­pe­te­ren­de span­ne.

Bos­sie Bos­hoff en Faan Ger­ber van Har­ten­bos was nie be­skik­baar nie en moes daar van twee spe­lers van die Groot Brak so­si­a­le­klub ge­bruik ge­maak word. Hul­le is ook by Har­ten­bos-juk­skei­klub ge­re­gis­treer. Ter­ra Nor­tje en Pie­ter le Roux van Groot Brak het hul kant ge­bring en suk­ses vir hul on­der­skeie span­ne ver­se­ker.

Wed­stry­de is in druk­ken­de hit­te ge­speel en ver­al ge­ken­merk deur die aan­ge­na­me gees wat on­der die wed­y­we­ren­de span­ne ge­heers het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.