Die fi­na­le pun­te­stand is soos volg: (pun­te in ha­kies)

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds -

B-af­de­ling:

Har­ten­bos B1 (44), Hartn­bos B2 (33½), Ri­vers­dal B1 (29½), Ge­or­ge B (28½), Ri­vers­dal B2 (14½). Laas­ge­noem­de span het swaar ge­trek en het heel­wat skof­te af­ge­staan.

C-af­de­ling:

Har­ten­bos (38), Mos­sel­baai (29), Ri­vers­dal (23).

Mô­re, Sa­ter­dag 1 De­sem­ber, vind ‘n en­kel­spel kam­pi­oen­skaps­toer­nooi op die Har­ten­bos­ter­rein plaas. Na el­ke juk­skei­dag word ‘n wis­sel­tro­fee aan die spe­ler van die dag oor­han­dig. Ver­le­de Sa­ter­dag het Pe­ter Mo­rell die tro­fee in ont­vangs ge­neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.