Ten­nis om nie te mis

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds -

Har­ten­bos-ten­nis­klub bied weer hul ge­bruik­li­ke ein­de van die jaar toer­nooie aan.

'n S­noe­pie en lek­ker pan­ne­koek sal ty­dens die toer­nooie be­skik­baar wees. Groot pry­se sal ook op die spel wees.

Die toer­nooi vind as volg plaas:

Dins­dag, 18 De­sem­ber: Ju­ni­or toer­nooi (tot ou­der­dom 16) – R30 per in­skry­wing.

Don­der­dag, 20 De­sem­ber: So­si­a­le toer­nooi – R50 per in­skry­wing.

Don­der­dag, 27 De­sem­ber: Li­ga/span­spe­lers – R80 per in­skry­wing.

Toer­nooie sal om 08:00 be­gin.

Al­le be­lang­stel­len­des word uit­ge­nooi om 'n lek­ker dag se ten­nis te kom ge­niet en so ook nu­we vriend­skap­pe te smee.

Voor­a­fin­skry­wings kan by A­net­te Fer­rei­ra (083 426 6062) ge­doen word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.