Har­ten­bos-ver­sor­gings­oord hou ba­saar

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment -

Har­ten­bos-ver­sor­gings­oord hou op Sa­ter­dag, 15 De­sem­ber ba­saar by die ver­so­rings­oord en fa­mi­lie en vrien­de word ge­nooi die ge­leent­heid saam met hul­le te kom ge­niet.

Die wit­o­li­fan­te af­de­ling is reeds van­af 08:00 oop ter­wyl die an­der ver­ko­pe om 09:00 o­pen. Daar sal 'n tee­tuin wees as­ook 'n ver­skei­den­heid heer­li­ke eet­goed soos pan­ne­koek, groot koe­ke, k­lein koe­kies, ter­te, be­skuit, poe­ding, ker­rie-af­val, ker­rie en rys, hoen­der-room­pot, vet­koe­ke en wors­brood­jies. Moet ook nie die vars groen­te, hand­werk en gem­mer­bier mis­loop nie - dit al­les met be­ge­lei­ding van lek­ker boe­re­mu­siek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.