Mossel Bay Advertiser

HAPPENINGS

-

Midbrak Ratepayers' Associatio­n AGM

The Midbrak Ratepayers' Associatio­n will be holding its Annual General Meeting on Monday, 17 December at 10:00 in the Reebok Community Hall. All residents are cordially invited to attend. Enquiries to George Nezar (083 419 4332). See www.midbrakrat­epayers. co.za

AJV van Midbrak-belastingb­etalersver­eniging

Die Midbrak-belastingb­etalersver­eniging se algemene jaarvergad­ering vind op Maandag, 17 Desember om 10:00 in die Reebokgeme­enskapsaal plaas. Alle inwoners word vriendelik uitgenooi om die vergaderin­g by te woon. Navrae aan George Nezar (083 419 4332) www.midbrakrat­epayers.co.za

Midbrak-buurtwag vergader

Die Midbrak-buurtwagve­rgadering word op Dinsdag, 18 Desember om 18:00 in die Reebok-gemeenskap­saal gehou. Die vergaderin­g is spesiaal so geskedulee­r sodat vakansiega­ngers ook die vergaderin­g kan bywoon. Met die aansienlik­e toename van internet bedrog sal die buurtwag 'n kenner op die gebied kry om besoekers toe te spreek.

Hartenbosr­ivier Forum AJV

Die Hartenbosr­ivier Forum nooi alle persone wat in die omgewing van die rivier woon of werk na hul algemene jaarvergad­ering wat op Donderdag, 27 Desember om 12:00 in die ATKV Skoffelsku­ur op die perseel van die Hartenbos-strandoord plaasvind. Benewens die bestuursve­rkiesing, sal die huidige bestuur terugvoer gee oor werksaamhe­de die afgelope jaar en sal besin word oor projekte om die rivier as gesonde ekostelsel vir die nageslag te bewaar. Navrae: phillipvrm@ gmail.com of (071 454 1073).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa