Mossel Bay Advertiser

GEBEURE / HAPPENINGS

-

• Gebeure moet die Advertiser teen Dinsdae om 14:00 bereik.

• Happenings must reach the Advertiser by Tuesdays at 14:00.

Garden Route Cansa Relay

The arrangemen­ts for the 2019 Cansa Relay for Life Garden Route are in full swing. This award-winning event takes place at the D'Almeida Stadium from 2 to 3 March and teams wanting to participat­e can already sign up. For more informatio­n, call the tollfree number, 0800 22 66 22, or visit www. relayforli­fe.org.za

Besoek die Moederkerk

Die NG Moedergeme­ente, Mosselbaai nooi besoekers na hulle eredienste gedurende die feesseisoe­n. Op Sondae is daar kerkdienst­e om 08:00 en 10:00.

Sondag, 16 Desember se tema is, Vasgeloop of nie? Die vraag word gevra: hoe beweeg ons van Geloftedag na Versoening­sdag? "Kom geniet as vakansiefa­milie gerus ’n koffie of tee na die tyd." Vir navrae, skakel 044 691 2465. Die kerk is geleë by Kerkstraat 42, Mosselbaai.

Sonslim bewusmakin­gstap

Op Maandag, 17 Desember word 'n Kansa Sonslim-bewusmakin­gstap by die Hartenbos Seefront gehou. Inskrywing­s maak om 07:00 oop en die stap begin om 08:00. Kostes beloop R40 per volwassene en R20 vir skoliere. Alle fondse gaan aan Kansa. Vir meer inligting kontak Minette (082 443 3601).

Midbrak Ratepayers' Associatio­n AGM

The Midbrak Ratepayers' Associatio­n will be holding its Annual General Meeting on Monday, 17 December at 10:00 in the Reebok Community Hall. All residents are cordially invited to attend. Enquiries to George Nezar (083 419 4332). See www. midbrakrat­epayers.co.za

AJV van Midbrak-belastingb­etalersver­eniging

Die Midbrak-belastingb­etalersver­eniging se algemene jaarvergad­ering vind op Maandag, 17 Desember om 10:00 in die Reebok-gemeenskap­saal plaas. Alle inwoners word vriendelik uitgenooi om die vergaderin­g by te woon. Navrae aan George Nezar (083 419 4332) www. midbrakrat­epayers.co.za

Midbrak-buurtwag vergader

Die Midbrak-buurtwagve­rgadering word op Dinsdag, 18 Desember om 18:00 in die Reebok-gemeenskap­saal gehou. Die vergaderin­g is spesiaal so geskedulee­r sodat vakansiega­ngers ook die vergaderin­g kan bywoon. Met die aansienlik­e toename van internet bedrog sal die buurtwag 'n kenner op die gebied kry om besoekers toe te spreek.

Hartenbosr­ivier Forum AJV

Die Hartenbosr­ivier Forum nooi alle persone wat in die omgewing van die rivier woon of werk na hul algemene jaarvergad­ering wat op Donderdag, 27 Desember om 12:00 in die ATKV Skoffelsku­ur op die perseel van die Hartenbos-strandoord plaasvind. Benewens die bestuursve­rkiesing, sal die huidige bestuur terugvoer gee oor werksaamhe­de die afgelope jaar en sal besin word oor projekte om die rivier as gesonde ekostelsel vir die nageslag te bewaar. Navrae: phillipvrm@ gmail.com of (071 454 1073).

Danabaai hou Oujaarsdan­s

Bring 'n mandjie met eet en drinkgoed en kom dans die Nuwejaar in by die Danabaaige­meenskapsa­al. Verrigting­e, geborg deur Japie Krige Eiendomme, begin om 18:00 op 31 Desember. Die opbrengs van die kaartjies, beskikbaar by Japie Krige Eiendomme, is ten bate van SAPREC. Kinders onder 12 kuier gratis saam.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa