An­na Ter­blan­che vier 90ste ver­jaars­dag

Mossel Bay Advertiser - - News -

In­wo­ner van San­tos Ha­ven-af­tree­oord, An­na Ter­blan­che het op 19 De­sem­ber haar 90ste ver­jaars­dag saam met vrien­de en fa­mi­lie ge­vier. Na 53 jaar se ver­blyf op Mos­sel­baai het sy die af­ge­lo­pe 20 jaar in San­tos Ha­ven ge­bly, saam met haar oor­le­de man, Har­ry.

Sy ge­niet nog goeie ge­sond­heid en was be­trok­ke in die ge­meen­skap in ver­skeie rol­le as on­der meer ad­mi­nis­tra­tie­we­be­amp­te, ont­vangs­da­me en­so­meer. Naas haar drie kin­ders, Mar­thie, A­ni­ta en Jan, skoon­seuns en skoon­dog­ters is sy ook ge­se­ënd met agt klein­kin­ders en drie ag­ter­klein­kin­ders.

Ge­luk aan An­na Ter­blan­che wat haar 90ste ver­jaars­dag ge­vier het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.