Ei­e­naars ge­soek

Mossel Bay Advertiser - - Polisie | Police -

Hier­die i­tems is tans in die be­sit van die Da Ga­mas­kop-po­li­sie en die reg­ma­ti­ge ei­e­naars word ver­soek om dit te gaan uit­ken. Kon­tak ao A­ni­ta Pio (064 975 2809).

Hier­die mo­tor­fiets is op 5 De­sem­ber op die R328 ver­la­te ge­vind.

Hier­die ge­reed­skap­tas is op op 1 Ja­nu­a­rie in Voor­baai in Bal­ly Sin­gel, ge­vind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.