Mossel Bay Advertiser

Hoërskool Punt verwelkom Gorries

- Tersia Marais

Die tradisie by Hoërskool Punt is om elke jaar die graad 8-leerders as "Gorries" te verwelkom deur normaalweg die dag voor die skool begin, 'n Gorrie-dag te hou.

Tanya de Kock, reeds 'n paar jaar direk betrokke by die emosionele welstand van alle Punt-leerders as lewensafri­gter, het vanjaar haar goeie vriend Wian Vos by die Gorries betrek. Afgesien van baie pret en plesier wat die klomp Gorries het, leer hulle ook belangrike lewensless­e wat hulle lank sal onthou.

Die prettige gedoente eindig Maandagaan­d om 18:00 in die skoolsaal met 'n "Grammadoel­a-konsert" waaraan al die Gorries kliphard oefen.

 ??  ?? Skoolhoof van GrootBrakr­ivier Sekondêr, mev Angela Muller sê sy is tevrede met die matrieks se slaagsyfer van 91.5% . “Natuurlik strewe ons daarna om ‘n 100% slaagsyfer te kry. Ek wens die matrieks wat hul eksamens suksesvol voltooi het baie geluk.” Die matrieks het opgewonde gewag op hul uitslae.
Skoolhoof van GrootBrakr­ivier Sekondêr, mev Angela Muller sê sy is tevrede met die matrieks se slaagsyfer van 91.5% . “Natuurlik strewe ons daarna om ‘n 100% slaagsyfer te kry. Ek wens die matrieks wat hul eksamens suksesvol voltooi het baie geluk.” Die matrieks het opgewonde gewag op hul uitslae.
 ??  ?? Gaan ons dit oorleef my vriend?
Gaan ons dit oorleef my vriend?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa