Mossel Bay Advertiser

Vreugde by Sao Bras

-

Ten spyte van 'n slaagsyfer laer as in vorige jare, het sommige van Hoërskool Sao Bras se matrieks van 2018 hulle matriekser­tifikate brëebors ontvang.

Die skool spog met 21 onderskeid­ings in Geskiedeni­s. Chamondre Jeffries is bekroon as die dux leerder en Nesta Baadjies het erkenning gekry vir uitsonderl­ike prestasie ten spyte van uitdagende sosio-ekonomiese omstandigh­ede.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa