Mossel Bay Advertiser

Borge van prettrap word bedank

-

Die eienaars van Monties Fietse, skryf: Monties Fietse, die organiseer­ders van die Hartenbos-prettrap bedank die volgende borge: Hartenbos Farmers Market – wedrenloka­al (Alma en Johan), Johannes Bischoff van Lego

World (Shell Voorbaai), Beans about Bikes, Dean Pitt - Gondwana Wildsreser­vaat, Alf Scullard, Jacobus van Zyl (plaaseiena­ar), Johan en Handre Marx (plaaseiena­ars), Alex van Rensburg (plaaseiena­ar), Henri Meyer (MC), Carel en Wilhelm Kuun (motorfiets voorryers), Shirley Schmidt, Bertie Raubenheim­er, Markus Pratz en Antionette du Preez, Rene van Niekerk en Mariza van der Mescht en Carel Bezuidenho­ut (Raasbekkie).

Spesiale dank aan mnr Arthur Pekeur en sy beamptes van die provinsial­e verkeer s departemen­t, asook beamptes van die Mosselbaai-verkeer s departemen­t vir hul uitstekend­e bystand en diens met die regulering van die verkeer vir die duur van die hele wedren.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa