Mos­sel­baai Kers­mark weer ‘n suk­ses

Mossel Bay Advertiser - - Briewe | Letters -

Ce­ci­le Vi­o­lan­te, skryf:

Die be­stuur van Mos­sel­baai Kers­mark be­dank el­ke per­soon wat be­hulp­saam was met die re­ë­lings en om die Kers­mark weer eens 'n suk­ses te maak. 'n Groot dan­kie aan die da­mes van die Mos­sel­baai-suid NG Kerk, on­der lei­ding van Ma­rie Lof­ty Ea­ton, vir die heer­li­ke eet­goed, e­tes en drink­goed wat hul voor­be­rei en ver­koop het. Jul har­de werk en mooi ge­sind­heid word op­reg waar­deer.

Dan­kie aan al die Mos­sel­baai­ers, be­soe­kers en va­kan­sie­gan­gers wat ons in hier­die 14 jaar on­der­steun het.

Ons sien uit daar­na om jul weer die 17-19 De­sem­ber 2019 te sien.

Al die uit­stal­lers; jul­le pro­duk­te is puik en jul mooi ge­sind­heid dra fi­naal by tot die suk­ses van die Kers­mark.

Dan­kie He­re dat U ons se­ën met ta­len­te en ge­leent­he­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.