Mossel Bay Advertiser

Nuwejaarsg­ebed

-

Gerrit, deel graag sy Nuwejaarsg­ebed met ons lesers nog ‘n jaar is weer verby het in ‘n oogwenk weggegly

‘n nuwe jaar lê voor die deur gee my krag daarvoor O Heer my getroue Hemelvader terwyl ek U in ootmoed nader is al wat ek wil vra sal U my hierdie jaar weer dra nederig buig ek voor U neer en dank U vir U liefde Heer vul my jaar met U genade behoed my van die kwade U wat mildelik voorsien wil ek met liefde dien smekend vra ek vir U seën laat U genade op my reën sal U weereens hierdie jaar my en my geliefdes trou bewaar op al die kronkeldra­aie van ons lewenspaai­e laat weet my U is aan my sy ontferm U oor my vergeef my sondes telkemaal laat U vrede op die aarde daal

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa