Mossel Bay Advertiser

Skoolklere onbekostig­baar

-

Alet van Rensburg van Hartenbos, skryf: Ek was geskok om te sien hoe duur skoolklere is.

Ek het twee kinders op laerskool en altwee moes nuwe skooluitru­stings kry. Een skoolrok kos meer as R300 om nie eens van die prys van skooltasse te praat nie. Wat doen ouers wat dit nie kan bekostig nie?

Ek weet daar bestaan 'n skoolbank, maar nie almal kan na die skoolbank hardloop nie. Is daar nog lesers wat ongelukkig voel oor die prys van skooluitru­stings en klere? Ek het meer as R1 500 spandeer, en dit nog voor die jaar begin het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa