ACVV soek na ouers
• ACVV Mosselbaai is op soek na Hannes en Heidi Steenkamp in verband met hulle minderjarige kind.
Hulle was laas woonagtig in Mossdustria, Mosselbaai. Enige persoon wat weet waar hulle hul bevind word gevra om vir Esthé du Plessis (044 691 2259) te kontak.
• ACVV Mosselbaai is op soek na Jenny Stuurman en die beweerde vader van hul minderjarige kind.
Enige persoon wat weet waar sy haar bevind word gevra om vir Amanda Beukes (044 691 2259) te kontak.
• Daar word gesoek na Marc Liebenberg, laaste gesien in George / Mosselbaai omgewing.
Hy word versoek om met Esthé du Plessis van ACVV Mosselbaai in kontak te kom by 044 691 1039, in verband met sy seun, gebore in Kaapstad op 6 September 2012.