SA en Aus­sies op net­bal­baan

Mossel Bay Advertiser - - Garden Route -

su­perb cha­rac­ter to your in­di­vi­du­al needs. The­re is a card ma­chi­ne to ma­ke pay­ments e­a­sier.

You do not need to bring cash.

Suid-A­fri­ka en Aus­tra­lië pak me­kaar vroeg in die jaar wan­neer hul net­bal­span­ne dié na­week in Li­ver­pool aan 'n vier­hoe­ki­ge­toer­nooi deel­neem.

In die an­der wed­stryd, wat ook reg­streeks uit­ge­saai word, speel Nieu-See­land teen En­ge­land.

Die der­de krie­ket­toets tus­sen Suid-A­fri­ka en Pa­ki­stan is een van ver­skeie an­der hoog­te­pun­te waar­na sport­lief­heb­bers op TV kan kyk. Ook die eer­ste groot fiets­ry­wed­ren van die jaar en uit­soek­ten­nis en gholf is op die kyk­lys.

Su­perS­port-hoog­te­pun­te

Vry­dag, 11 Ja­nu­a­rie

E-sport: Aflaai­ses­sie (20:00 tot 20:30 op ka­naal 240).

Gholf: Ha­waii-ope, dag 1 (02:00 tot 05:30 op SS 1).

Krie­ket: Suid-A­fri­ka teen Pa­ki­stan, der­de toets, dag 1, Jo­han­nes­burg (10:00 tot 18:00 op SS 2), T20: Nieu-See­land teen Sri Lan­ka, Auck­land (07:55 tot 11:55 op SS 5), Aus­tra­lie­se T20-reeks: A­de­lai­de teen Mel­bour­ne Stars (10:00 tot 14:00 op SS 6).

Rug­by: Eu­ro­pe­se Kam­pi­oe­ne­be­ker: Glou­ces­ter teen Mun­ster (21:40 tot 23:45 op SS 1).

Sok­ker: A­fri­ka­kam­pi­oe­ne­li­ga: Lo­bi Stars teen Ma­me­lo­di Sun­do­wns (17:45 tot 20:00 op SS 4).

Ten­nis: Aus­tra­lie­se Ope, kwa­li­fi­se­ring (01:00 tot 06:00 op SS 6), Auck­land Clas­sic, half­eind (06:00 tot 10:00 op SS 7), Syd­neyin­ter­na­si­o­naal, half­eind (07:00 tot 09:30 en 11:30 tot 13:30 op SS 8).

Sa­ter­dag, 12 Ja­nu­a­rie

Gholf: Ha­waii-ope, dag 3 (02:00 tot 05:30 op SS 1).

Krie­ket: Suid-A­fri­ka teen Pa­ki­stan, der­de toets, dag 2 (10:00 tot 18:00 op SS 2), Aus­tra­lië teen In­dië, eer­ste een­dag­wed­stryd, Syd­ney (04:10 tot 12:40 op SS 5).

Rug­by: Eu­ro­pe­se Kam­pi­oe­ne­be­ker: Lein­ster teen Tou­lou­se (15:00 tot 17:00 op SS 1), Bath teen Was­ps (17:10 tot 19:15 op SS 1), S­car­lets teen Lei­ces­ter (19:25 tot 21:30 op SS 1).

Sok­ker: Mul­tiC­hoi­ce­reeks: Ca­pe Town Ci­ty teen Ma­me­lo­di Sun­do­wns (10:00 tot 11:55 op SS 4), Ba­ro­ka teen Kai­zer C­hiefs (12:00 tot 14:30 op SS 4), A­fri­ka­kam­pi­oe­ne­li­ga: Pla­ti­num teen Or­lan­do Pi­ra­tes (14:45 tot 17:00 op SS 4), SA P­re­mier­liga: Ca­pe Town Ci­ty teen Ba­ro­ka (20:10 tot 22:45 op SS 4), Black Le­o­pards teen Su­perS­port U­ni­ted (15:25 tot 18:00 op SS 10), En­gel­se P­re­mier­liga: West Ham teen Ar­se­nal (14:20 tot 16:30 op SS 3), B­rig­h­ton teen Li­ver­pool (16:50 tot 19:00 op SS 3), C­hel­sea teen Ne­w­cas­t­le (19:20 tot 21:30 op SS 3), 16:50 tot 19:00 – Lei­ces­ter teen Sout­hamp­ton op SS 5, Burn­ley teen Ful­ham op SS 6, Cry­stal Pa­la­ce teen Wat­ford op SS 8 en Car­diff Ci­ty teen Hud­ders­field op SS 11.

Ten­nis: Auck­land Clas­sic, eind­wed­stry­de (01:00 tot 05:40 op SS 7).

Syd­ney-in­ter­na­si­o­naal, eind­stryd (10:00 tot 13:00 op SS 8).

Son­dag, 13 Ja­nu­a­rie

Fiets­ry: Tour Do­wn Un­der, 51 km (08:10 tot 09:30 op SS 6).

Gholf: Ha­wai-ope, dag 3 (02:00 tot 05:30 op SS 1).

Krie­ket: Suid-A­fri­ka teen Pa­ki­stan, der­de toets, dag 3 (10:00 tot 18:00 op SS 2), Aus­tra­lie­se T20-reeks: Syd­ney T­hun­der teen A­de­lai­de en Mel­bour­ne Re­ne­ga­des teen B­ris­ba­ne (05:40 en 09:30 tot 13:30 op SS 5), Perth teen Syd­ney Sixers (12:30 tot 16:30 op SS 6).

Net­bal: Vier­hoe­ki­ge toer­nooi, Li­ver­pool: Suid-A­fri­ka teen Aus­tra­lië (17:15 tot 19:45 op SS 9), Nieu-See­land teen En­ge­land (19:45 tot 22:00 op SS 9).

Rug­by: Eu­ro­pe­se Kam­pi­oe­ne­be­ker: Exe­ter teen Cas­tres (15:00 tot 17:00 op SS 1), Lyon teen Sa­ra­cens (17:10 tot 19:15 op SS 1).

Sok­ker: SA P­re­mier­liga: Bloem­fon­tein Cel­tic teen Gol­den Ar­rows (15:30 tot 18:00 op SS 4), Mul­tiC­hoi­ce­reeks: Wits teen Po­lo­kwa­ne en C­hip­pa U­ni­ted teen Gol­den Ar­rows (10:00 en 12:00 tot 14:30 op SS 4), En­gel­se P­re­mier­liga: E­ver­ton teen Bour­ne­mouth en Tot­ten­ham teen Man­ches­ter U­ni­ted (16:00 en 18:25 tot 20:30 op SS 4).

Hier­die prag­ti­ge Foxi-te­fie wag nog steeds vir ‘n lief­de­vol­le fa­mi­lie. Sy het so­veel lief­de om te gee. My Gi­rl, a Boer­boel a­ged a y­e­ar and a half, has been wai­ting for a ho­me for a long ti­me now. She is lo­ving and af­fecti­o­na­te and will ma­ke a won­der­ful com­pa­ni­on. BO: ‘n Prag­ti­ge da­chs­hund seun­tjie. “Ek is nie meer so jonk nie maar ek is nog vol e­ner­gie en ek het so­veel lief­de om te gee. As­se­blief kom ont­moet my.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.