Mossel Bay Advertiser

Skaakspele­rs maak naam

-

Twee leerders van Curro Mosselbaai, 'n broer en suster, was deel van die Edenskaaks­panne wat aan die SA junior skaakkampi­oenskappe deelgeneem het in Boksburg.

 ??  ?? Herman Spies is deel van die Eden-skaakspan wat aan die SA junior skaakkampi­oenskappe in Boksburg deelgeneem het.
Herman Spies is deel van die Eden-skaakspan wat aan die SA junior skaakkampi­oenskappe in Boksburg deelgeneem het.
 ??  ?? Elné Spies het puik gevaar deur onoorwonne te wees na haar sewe wedstryde. Sy het vyf wedstryde gewen en gelykop gespeel in twee wedstryde.
Elné Spies het puik gevaar deur onoorwonne te wees na haar sewe wedstryde. Sy het vyf wedstryde gewen en gelykop gespeel in twee wedstryde.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa