Ten­nis­oe­fen­kamp ge­hou

Mossel Bay Advertiser - - Sport Stars Honoured -

Ter­wyl dui­sen­de sport­lui ge­du­ren­de die fees­sei­soen ‘n blaas­kans ge­neem het, het ‘n groep ten­nis­spe­lers hul spel­ver­nuf be­vor­der.

Met die ver­gun­ning van Mos­sel­baai­ten­nis­klub het die groep ten­nis­spe­lers, be­staan­de uit be­gin­ners, in­ter­me­di­ê­re en meer ge­vor­der­de spe­lers van Maan­dag, 31 De­sem­ber tot Dins­dag, 1 Ja­nu­a­rie ‘n ten­nis­toer­nooi en -oe­fen­kamp by­ge­woon.

Die ses­sie is aan­ge­bied deur Ka­tie M­ül­ler en Mar­ga­re­tha S­wa­ne­poel, bei­de vlak vier pro­fes­si­o­ne­le af­rig­ters.

Ten­nis­spe­lers wat aan die oe­fen­kamp deel­ge­neem het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.