Mossel Bay Advertiser

Vroeg begin, half gewin

- Foto's: Christo Vermaak, Cornelle Carstens, Tersia Marais en Mandie Black

Mosselbaai­ers het skaars klaar in lang rye gestaan om Kersinkopi­es te doen, toe hulle wéér die episode moes herhaal om tou te staan vir skool benodigdhe­de. Die vervroegde begin van die 2019-skooljaar ten spyt, het nuwe leerders by laer- en hoërskole in Mosselbaai met oorgawe, alhoewel in sommige gevalle met gemengde gevoelens hulle eerste dag as graad 1's en graad 8's vandeeswee­k tegemoet gegaan.

 ??  ?? St Blaize Primary’s Grade 1s looked as if they were bosom buddies already.
St Blaize Primary’s Grade 1s looked as if they were bosom buddies already.
 ??  ?? About 200 Grade 1s started their school career on Wednesday at Isalathiso Primary School in KwaNonqaba.
About 200 Grade 1s started their school career on Wednesday at Isalathiso Primary School in KwaNonqaba.
 ??  ?? Oeeeee dis lekker om weer fopspeen te suig!
Oeeeee dis lekker om weer fopspeen te suig!
 ??  ?? Hanno Diedericks kon die trane nie keer nadat mamma en pappa hom in die klassie gelos het nie.
Hanno Diedericks kon die trane nie keer nadat mamma en pappa hom in die klassie gelos het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa