Mossel Bay Advertiser

Gestremde verkrag

- Christo Vermaak

Die polisie ondersoek die verkragtin­g van 'n 26-jarige verstandel­ik gestremde man.

Volgens 'n polisiewoo­rdvoorder, het die voorval op Saterdag, 20 Desember om ongeveer 15:00 plaasgevin­d.

Die slagoffer is na bewering van 'n groep mense weggelei in KwaNonqaba en in die bosse naby die kruising van KwaNonqaba en Danabaai verkrag. Nog geen verdagte is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. Die polisie is besig met forensiese toetse.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa