Mossel Bay Advertiser

Ondersoeke ná man se dood

-

Die KwaNonqaba-polisie het 'n dossier vir geregtelik­e doodsonder­soek geopen ná 'n voorval waar 'n 56-jarige man na bewering op 27 Desember sy eie lewe by sy huis in die Pinnacle Point-landgoed geneem.

Sover dusver vasgestel kon word, is geen notas agtergelaa­t nie.

Die man se naasbestaa­ndes is van Pretoria en is volgens die woordvoerd­er van die KwaNonqaba-polisie, sers Kapp intussen van sy dood in kennis gestel.

Die ondersoekb­eampte is sersant Ndala van die KwaNonqaba-polisie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa