Mossel Bay Advertiser

Eeufeesboe­k vir Herbertsda­le

-

Uiteindeli­k is die NG Gemeente Herbertsda­le se Eeufeesboe­k hier.

Hierdie gemeente het in 2013 hul eeufeesvie­ringe gehad, maar nou, na vyf jaar, ontvang die gemeente die Eeufeesboe­k.

Dokter Gerdrie Van Der Merwe, skrywer van die boek, gaan eerskomend­e Sondag 21 Julie, die erediens in die kerk op Herbertsda­le waarneem.

Tydens die gesellige funksie in die kerksaal na die erediens, gaan hy die Eeufeesboe­k aan die gemeente oorhandig.

Almal wat belangstel en veral persone wat voorheen lidmate van die gemeente was, word hartlik uitgenooi om in hierdie groot gebeurteni­s te kom deel hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa