Punt vs Langenhoven
Die netbalspanne van Hoërskool Punt het op Vrydag, 12 Julie, in Mosselbaai teen die spanne van Hoërskool Langenhoven (Riversdal) te staan gekom:
Die uitslae was soos volg (Punt se telling eerste): o/14B: 9-12, o/14A: 14-15, o/16C: 20-4, o/16B: 20-21, o/17B: 17-15, o/17A: 14-11.