Mossel Bay Advertiser

Indringerp­lante moet reg verwyder word

- Eugene Gunning

vir brande in die toekoms tot die minimum beperk.

Natuurlike water beskikbaar­heid mag ook verbeter met korrekte grond rehabilita­sie, omdat indringerp­lante se populasie verlaag is. Van hierdie gerehabili­teerde gronde mag dalk weer voldoende wees vir produksie wat werkskeppi­ng en ekonomiese groei tot gevolg sal hê. Selfs gemeenskap­slandboupr­ojekte mag dalk op sulke gerehabili­teerde gronde begin word.

 ??  ?? ‘n Proefnemin­g van grond wat gerehablil­iteer word. Groenbedek­king is sigbaar wat deel is van die proefnemin­g.
‘n Proefnemin­g van grond wat gerehablil­iteer word. Groenbedek­king is sigbaar wat deel is van die proefnemin­g.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa