Mossel Bay Advertiser

Lemos en Kalahari oes die beste kloktye

-

Die Diaz All Flightklub se wedvlugte het die afgelope naweek vanaf Britstown (408km) plaasgevin­d. In die klub se jaaroud-afdeling klok Joe

Lemos die wenduif gevolg deur N&H Binedell in die tweede en George Bezuidenho­ut in die derde plekke. Joe Lemos behaal ook die vierde en vyfde plekke.

In die ope afdeling is dit Kalahari Boesman wat baie goed presteer en die eerste twee plekke inpalm gevolg deur Johan Pretorius in die derde en Joe Lemos in die vierde en vyfde plekke.

In die dorpseksie klok Tom en Louise Swart die wenduif in die jaaroud-afdeling. Alfie Ladson presteer ook besonders goed en verower die eerste twee plekke in die Dorpseksie se ope afdeling.

Uitslae

Klub jaaroud: Joe Lemos (1, 4, 5, 7, 18, 28, 30); N&H Binedell (2, 16); George Bezuidenho­ut (3, 8) Kalaharie Boesman (6, 19) Larry van Vuuren (9, 11, 14, 17, 24) T&L Swart (10, 22, 23, 29); Johan Pretorius (2, 20, 21, 25, 26); Alfie Ladson (15, 27); Martin Oberholzer (13).

Klub ope: Kalahari Boesman (1, 2, 6, 12, 13); Johan Pretorius (3, 29); Joe Lemos (4, 5, 7, 15, 19, 22, 23); Alfie Ladson (8, 9); Larry van Vuuren (10, 17, 20, 21, 27); George Bezuidenho­ut (11, 24, 26); Jerry van der Mescht (14, 28); T&L Swart (16, 18); N&H Binedell (25); Chris Nel (30). Dorpseksie jaaroud: T&L Swart (1, 3, 4, 6, 14, 16); Alfie Ladson (2, 5, 8, 15); Jerry van der Mescht (7, 11) Chris Nel (9) Jurgens Truter (10, 12, 13, 17). Dorpseksie ope: Alfie Ladson (1, 2, 10, 13, 14) T&L Swart (3, 5, 6, 12, 18); Jerry vd Mescht (4, 7); Chris Nel (8,11, 15,19); Jurgens Truter (9, 16, 17, 20).

 ??  ?? The ladies’ golf day participan­ts.
The ladies’ golf day participan­ts.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa