Mossel Bay Advertiser

Drie spelers Mosselbaai se trots

-

Vir Barbarians en Mosselbaai is dit ‘n groot prestasie dat die drie plaaslike spelers, Dillen Snel, Shario Rosenkrant­z en Curswhon Mono in die SWD se beginvyfti­ental ingesluit is.

“Ons is trots op die spelers wat vir hul uithalersp­el beloon is,” sê Barbarians­voorsitter, Dawid Kamfer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa