Mossel Bay Advertiser

Vriendskap­like tennis gespeel

-

Die volgende spelers is gekies om Eden Saterdag (20 Julie) in die jaarlikse vriendskap­like tenniskrag­meting met Noord-Boland te Worcester te verteenwoo­rdig: opespan mans: Wimpie Helmand, Helgard Muller, Leander Petersen, Marcel Petzer, Jacques de Beer (kaptein) en William Rhodes. Opespan vroue: Jackie Jones, Christine van Coller (kaptein), Chandré Boshoff, Berniece Bezuidenho­ut, Carla Dannhauser en Natasha Smit. Seniors 40+ mans: Corne Smit (kaptein), Ryk Smit, Ayanda Nontshinga en Jonathan Witthuhn. Seniors 40+ vroue: Rida Bester, Debra Hyde (kaptein), Maretha Fourie en Woutrien Eloff. Seniors 50+ mans: Willie Breytenbac­h (kaptein), Wayne Till, Freddie Lötter en Stevie Keuler. Seniors 50+ vroue: Carrie Maclean (kaptein), Lientjie Roos, Ironel Lotter en Mary-Anne BevissChal­linor. Seniors 60+ mans: HG Scheun, Pietie van Zyl, Pieter Schoeman (kaptein) en Danie Steyl. Seniors 60+ vroue: Hanlé Cronje, Sonja Botha (kaptein), Thea Malherbe en Annerie Louw.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa