Mossel Bay Advertiser

Polisie doen bewusmakin­g

-

In die lig van onlangse misdaad gerapporte­er, het die Da Gamaskop-polisie se sersante Johnathan Jansen en Evelyn Pienaar op Donderdag, 11 Julie in die Langeberg

Mall ‘n stalletjie beman waar hulle misdaadvoo­rkomingswe­nke met die publiek gedeel het. Hulle het spesifiek in ‘n area by die banke gestaan sodat hulle die publiek ook kon touwys maak oor hoe om misdaad by OTM’s vry te spring.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa