Mossel Bay Advertiser

WOORD

Ramkat ..................................

-

Die Mossel Bay Advertiser ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief. Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za

ramkat (selfstandi­ge naamwoord),

ramkatte. Iemand of iets wat besonder bekwaam of goed is of wat 'n goeie prestasie gelewer het, of iemand of iets

wat enigsins spoggerig is: Die mengsel … is Viagra se moses, en het die ou gryse verander in 'n warmbloedi­ge ramkat

(TVPlus, 1 Sept. 2004, 62). In sy prysklas ... is daar bloedweini­g motors wat met die nuwe Rambler Rogue ... kan kers vashou. Hy is 'n pure ramkat (Volksblad, 11 Sept. 1969, 20).

(tussenwerp­sel - dikwels saam met jou, ou of jou ou) Uitroep van bewonderin­g teenoor iemand of iets wat besonder bekwaam is of 'n goeie prestasie gelewer het.

© WAT

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa