Mossel Bay Advertiser

KUNS IN KORT / ART IN BRIEF

-

Movies at Monroe Theatre

Today, Friday 1 November, see the love affair of English poet John Keats and Fanny Brawne in Bright Star. Next week Thursday, 7 November Martin Clunes and Victoria Hamilton star in Goodbye Mr Chips.A young schoolteac­her imposes strict discipline at an English public school, becoming a fearsome presence on the campus. Bookings: Joan (082 415 9588).

Groot Brak mark

Die Groot Brak mark vind môre, Saterdag 2 November vanaf 08:00 tot 13:00 op die terrein oorkant Pick n Pay plaas. Navrae: Melanie by 072 837 8803.

Musiekblys­pel

Die NG Moedergeme­ente op Mosselbaai se eerste musiekblys­pel word op 1 en 2 November gehou. Gemeentele­de en kinders sal aan die Dawid -musiekblys­pel deelneem. Dit is ‘n toneel- en musiekprod­uksie, geskryf en geredigeer deur Stefanie Keyser, wat die lewensreis van Dawid, van skaapwagte­r tot koning, uitbeeld. Kontak 044 691 2465 om kaartjies R50 (volwassene­s) en R20 (kinders) te bespreek.

Seebries-tehuise hou basaar

ACVV Seebries-tehuise (Ons Huis en Onse Rus) hou op Saterdag, 2 November om 08:30 'n groot basaar by die ACVV Seebries Ons Huis in Montagustr­aat op Mosselbaai.

Terwyl jy lekker smul aan al die eetgoed kan jy ‘n ietsie vir die huis koop by die witolifant­tafel."

Navrae: Joey of Karin (044 690 4402).

Charity cabaret in Great Brak

It’s time for Petro Taute’s annual “60 minutes around the world” - this year in aid of Child Welfare Great Brak, Diepkloof Kleutersko­ol and Glentana and Mossel Bay Care Centre’s Power Town Kids.

Musical director Petronel Baard is putting together a number of memorable numbers. Shows will be on Wednesday, 6 November and Thursday, 7 November at De Dekke. Buy tickets at R130 from Julia (082 654 9995 on Wednesday) and Zelda (071 671 7527 on Thursday).

Dubbele bederf vir hip hop-liefhebber­s

Mosselbaai­ers kan uitsien na 'n uitstekend­e konsert saam met twee van die grootste en mees bekende name in Afrikaanse hip hop-musiek wanneer Early B en Biggy op 6 November kom kuier. Die twee kunstenaar­s tree om 19:00 in die D' Al meid a gemeenskap saal op. Hulle konsert is ten bate van die Mosselbaai EK Primêre Skool voorheen bekend as All Saints.

Kaartjies is R80 (volwassene­s) en R50 (kinders) en kan gekoop word by die skool (044 691 2998).

Soaring triologues to end off year

Renowned South African pianist Albie van Schalkwyk certainly needs no introducti­on. And when he joins forces with soprano Antoinette Huyssen and cellist and composer Hans Huyssen as the Songmaker’s Trio, music magic is in the making.

Sharing a special love for everything cantabile in music, they explore this very quality in their programme Gesungen!

Members and the public are warmly invited to this concert which takes place at the Dias Museum on Thursday, 7 November at 19:30. Doors open at 18:00.

Tickets - R110 (members of Mossel Bay Arts Society), R130 (non-members) and R30 (learners) - are available from the Espresso Spot at the Dias Museum. Further informatio­n: Abé Meintjes (083 268 3718).

Besoek Kenani se basaar

Die gemeenskap word uitgenooi na die ACVV Kenani se basaar op Saterdag, 9 November om 08:00 op die perseel by Alphastraa­t 7. Daar is watertand eetgoed, asook tweedehand­se linne en klere te koop teen winskooppr­yse. Die witolifant-tafel sal 'n treffer wees en daar is ook tweedehand­se boeke te koop. Navrae 044 690 3204/3794.

Mandjiedan­s

'n Mandjiedan­s word gehou op 9 November om 19:00 by die Danswerf, in die Bayviewsen­trum onderkant Stars. Toegang is R50 en die geleenthei­d dien as a fondsinsam­eling vir 'n seun wat aan leukemia ly. Navrae: André (082 555 6385).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa