Mossel Bay Advertiser

GEBEURE / HAPPENINGS

-

Kom vors jou familie na

Die Genealogie­se Genootskap van SuidAfrika (GGSA) is ywerig om nuwe lede wat belang stel in familienav­orsing in die Suid-Kaap te werf.

Daar is reeds 'n tak in George en onlangs met gesprekgro­epe in Hartenbos en Mosselbaai begin. Die idee is om maandeliks te vergader om mekaar sodoende te help om families na te vors.

Die volgende gespreksgr­oep vind op Maandag, 11 November om 14:00 aan huis van Sias Coetsee, plaaslike gespreklei­er, by Katjiepier­ingstraat 27 in Hartenbosh­euwels plaas.

Vir navrae en om bywoning te bevestig kontak Sias by 082 821 7164 of 044 695 0872.

Midbrak-damesvrien­dskapskrin­g byeen

Die Midbrak-damesvrien­dskapskrin­g kom op 13 November om 10:00 by Ornamental Gardens bymekaar vir hulle jaarlikse afsluiting­sfunksie. "Kom gerus en kuier vir oulaas saam met ou vriende."Vir enige navrae kontak Petro Tredoux (060 754 7620) of Agatha van der Vyver (082 561 6803).

Astronomy club meeting

The BRAC Astronomy Club is having its last meeting for 2019 at the Eden Inn in Little Brak on Thursday, 14 November at 19:00.

The presentati­on will be in the form of a one-hour documentar­y, called The Accelerati­ng Universe, which is presented by Nobel laureate Brian Schmidt.

There will also be a short discussion on near earth orbit asteroids and on a new space telescope to be launched for asteroid hunting.

As this will be the last meeting for 2019, there will be some snacks and drinks besides the usual coffee/tea and biscuits.

The club looks forward to seeing everyone there. The entry fee of R25 is requested to cover some of the cost. For more informatio­n, contact Jan Svensson (jsvenssonm­osselbay@gmail.com).

Kerssangdi­ens by Suidgemeen­te

Alle belangstel­lendes word hartlik uitgenooi na die NG Mosselbaai-Suid se Kerssangdi­ens op Sondagaand, 17 November om 18:30. "Kom geniet `n aand van koorsang en heerlike samesang."

Biddag vir reën

'n Biddag vir reën word by die Amfiteater op Hartenbos gehou. Die geleenthei­d vind plaas op Saterdag, 23 November om 10:00. Enigeen is welkom om die geleenthei­d by te woon.

Die biddag word vir die hele land gehou wat tans erge droogte ondervind. Die diens sal gelei word deur ds Tertuis Conradie van die NG Gemeente Brandwag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa