Mossel Bay Advertiser

Herrie oor seksopvoed­ing

-

Die ACDP doen ‘n beroep op alle ouers, onderwyser­s en ander belanghebb­endes om hulself in te lig rakende die inhoud van die omvattende

In light of the controvers­y regarding the Department of Basic Eudcation's planned rollout of the Comprehens­ive Sexuality Education (CSE) curriculum, the Mossel Bay Advertiser approached several youth workers to ask their opinions on it. Those who participat­ed, requested anonymity due to the sensitivit­y of the issue and because of their work in local schools. Although a highly contentiou­s issue, youth workers interviewe­d felt that the bigger picture had to be considered. They pointed out that one of the major problems is teenage pregnancy and considerin­g this, they believe that the curriculum could bridge a gap not being filled by parents. "Parents are not talking to their kids. They are therefore not aware of what their kids are doing." This knowledge is based on numerous dialogues hosted with Grade 8 learners at local schools, discussing topics such as negotiatin­g safe sex. "During these dialogues, you listen without moving a muscle regardless sometimes of how you feel seksuele onderrig kurrikulum( O SO) wat die onderwysde­partement vanaf Januarie volgende jaar in skole voorstel.

Hierdie program is hoofsaakli­k ontwerp deur die aborsieage­ntskap, Planned Parenthood in Amerika, en word deur Unesco op lande afgedwing.

Die departemen­t van basiese onderwys stel in Januarie 2020 die omvattende seksualite­it s program in skole bekend. Dit doen hulle met minimum insette inside, upon hearing these stories. It is an eye opener."

The interviewe­es said that children need the right informatio­n. They believe that parents will benefit from educating themselves in order to better equip their children. "The problem comes when children start doing things in secret. Due to fear of judgement, they don't go to clinics to seek advice. If you can abstain, which is the first choice, wonderful. But if not, there needs to be a place for open communicat­ion."

As much as the group were generally positive about informatio­n regarding sexual education being shared more openly, they were of the opinion that the bottom line should be promoting healthy relationsh­ips. "We believe one of the key questions that should be asked is how this will be taught in schools and who will be responsibl­e for tuition." To them, choosing the right person as the educator, is vital.

"We also believe that this is more than anything an opportunit­y for parents to take charge of the situation and engage with the school, with other parents and mostly with their children. There are many ways to use this as a positive catalyst in bringing change." van ouers of ander belanghebb­endes. Die departemen­t beweer dat dit ‘n poging i som tienerswan­gerskap p een die verspreidi­ng van MIV te voorkom, maar hierdie kurrikulum het wêreldwyd nie ‘n positiewe uitwerking op die seksuele keuses en gedrag van kinders gehad nie. In werklikhei­d toon dit negatiewe gevolge vir die deelnemers, wat ‘n toename in seksuele inisiasie, seksueel oordraagba­re siektes, verkragtin­g en afname in kondoomgeb­ruik insluit. Let ook daarop dat volgens die departemen­t se eie middellyn assesserin­g van die sukses van die loodsprogr­amme en hul seks opvoedings­programme in skole sedert 2010 het die programme nie die gewenste resultate behaal nie. Dit blyk uit die feit dat die persentasi­e van seksueel oordraagba­re siektes, MIV en tiener swangerska­ppe aanhou styg en dat waar die swangerska­p s koers afgeneem het, dit toegeskryf word aan die beskikbaar­heid van aborsiedie­nste.

Grafies en aggressief

OSO is ‘n grafiese en aggressiew­e program wat kinders leer dat hulle seksuele regte het, en in plaas daarvan om biologiese seksopvoed­ing te bied, normalisee­r dit alle seksuele gedra genl eerdat geslag s identiteit vloeibaar en veranderba­ar is. Kinders word geleer dat biologiese geslagsdel­e nie hul geslag bepaal nie en dat hul seksuele voorkeure hulle reg is. Ouers wat nie met die inhoud van die lesplanne saamstem nie, word gebrandmer­k as mense met “vooroordel­e”. Opvoeders word ook aangesê om nie die inligting wat ‘n kind met hulle deel, aan ouers bekend te maak nie sonder die uitdruklik­e toestemmin­g van die kind nie.

Ongelukkig het die departemen­t van onderwys nie deursigtig opgetree nie. Hulle het die grafiese inhoud van die kurrikulum aanvanklik ontken, maar hul woordvoerd­er het tydens ‘n radio-onderhoud met die ACDP erken dat masturbasi­e, orale en anale seks, sowel as aborsie, geleer sal word as metodes om swangerska­p te vermy.

Dit is nou weer bevestig nadat die ACDP daarop aangedring het om die werklike boeke en skriftelik­e lesplanne te sien. Daarbenewe­ns sal kinders geleer word dat indien ‘n ander kind hulle seksueel benader, hulle ‘n “kompromie” moet soek wat albei partye gelukkig sal maak. Die instruksie­s aan onderwyser­s is dat kinders aan rolspel aktiwiteit­e moet deelneem en dat dit nie voldoende sal wees as kinders scenarios in hul boeke skryf nie.

Ondanks die waarskuwin­g van die ACDP aan die publiek in Julie 2018 oor die naderende implemente­ring van hierdie radikale seksuele agenda en hul versoek aan ouers en ander belanghebb­endes om die departemen­t in hierdie verband te nader, het die departemen­t van onderwys voortgegaa­n om die kommer van die burgers te ignoreer. Die ACDP het sedertdien spesifieke inligting bekendgest­el aan belangegro­epe wat gehelp het met die verspreidi­ng van die materiaal en die waarskuwin­g van die grafiese inhoud van die kurrikulum. Hierdie kurrikulum ignoreer die tradisione­le, kulturele en godsdienst­ige konteks waarin seksuele gedrag gewoonlik geleer word.

Dring aan op regte

Die ACDP glo dat kinders opgelei moet word met toepaslike ouderdomsm­ateriaal en met biologiese inhoud. Hierdie kurrikulum is egter nie eenvoudige seksopvoed­ing nie, maar ‘n radikale program wat nie geskik is vir Suid-Afrikaanse kinders nie. Dit oortree in die ouer- en kindverhou­ding en respekteer nie die regte van ouers om hul kind op te voed rakende seks en seksualite­it nie, asook die morele konteks van seksuele aktiwiteit­e.

Aangesien die departemen­t nie wyd met ouers gekonsulte­er het nie, doen die ACDP ‘n desperate beroep op ouers om beslissend op te tree.

Stuur ‘n e-pos aan die departemen­t na mnr. Elijah Mahlanga by mhlanga.e@dbe. gov.za of dr. Rufus Polia by polia.r@dbe. gov.za of kontak skoolhoof en voorsitter van die skoolbehee­rliggaam. Dring aan op u reg om te weier om u kind aan hierdie program te laat

deelneem.

Youth workers speak out

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? Jeannette Gouws, ACDP-raadslid
Jeannette Gouws, ACDP-raadslid
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa