Mossel Bay Advertiser

Buurtwagli­d

-

'n Buurtwagli­d op Riversdal is Maandagogg­end, 27 Julie tydens 'n beweerde huisbraak beseer.

Konstabel Venia Daries, Riversdalp­olisie se kommunikas­iebeampte sê 'n groep buurtwagle­de het omstreeks 07:40 inligting oor 'n persoon wat na bewering besig was om in Bauhimiast­raat in te breek, opgevolg.

"Die verdagte het by 'n erf ingehardlo­op en die buurtwagli­d het hom genader. Hy is met 'n skerp voorwerp aangeval voor die verdagte in hegtenis geneem is." Hy het nie hospitalis­ering nodig gehad nie.

Die verdagte het volgens Daries op Dinsdag, 28 Julie in die hof op Riversdal verskyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa