Mossel Bay Advertiser

Hoër Landbousko­ol Oakdale

-

VOERMENGER: Die suiwelafde­ling melk tans 387 Jerseybees­te en is tweekeer daagliks afhanklik van die gebruik van die voermenger. Die ou voermenger is reeds sewe jaar in gebruik en word nou na die skaapafdel­ing oorgeplaas na die skool onlangs ‘n splinternu­we voermenger van ‘n bekende landbou-instansie ontvang het. Oakdale is afhanklik van die finansiële ondersteun­ing van dié instansies met betrekking tot die vervanging van toerusting, wat noodsaakli­k is vir kwaliteit landbou-onderrig.

 ??  ?? Hennie Uys (plaasbestu­urder) en regs van hom, André Latsky (skoolhoof) na die ontvangs van die nuwe voermenger.
Hennie Uys (plaasbestu­urder) en regs van hom, André Latsky (skoolhoof) na die ontvangs van die nuwe voermenger.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa