Mossel Bay Advertiser

Mosselbaai­ers vier Tuindag

-
 ??  ?? Mosselbaai­er, Willie Seconds is lief vir tuinwerk en werk al vir meer as 15 jaar vir dieselfde eienaars. Hy versorg die tuin met liefde en oorleg en is altyd op sy pos. Willie het ook Tuindag op Sondag, 11 Oktober, soos talle ander Mosselbaai­ers gevier.
Mosselbaai­er, Willie Seconds is lief vir tuinwerk en werk al vir meer as 15 jaar vir dieselfde eienaars. Hy versorg die tuin met liefde en oorleg en is altyd op sy pos. Willie het ook Tuindag op Sondag, 11 Oktober, soos talle ander Mosselbaai­ers gevier.
 ?? Foto: Clive Pretorius ?? Stephron Jantjies en Mershan Sampson van Heidelberg is Saterdag, 3 Oktober deur pastoor Henry Mathyssen van die Christen Gemeente in die skousaal in die huwelik bevestig. Die bruidegom is die seun van Petronella Jantjies en Steven Klim. Die bruid is die dogter van John en Mercia Sampson.
Foto: Clive Pretorius Stephron Jantjies en Mershan Sampson van Heidelberg is Saterdag, 3 Oktober deur pastoor Henry Mathyssen van die Christen Gemeente in die skousaal in die huwelik bevestig. Die bruidegom is die seun van Petronella Jantjies en Steven Klim. Die bruid is die dogter van John en Mercia Sampson.
 ?? Foto: Clive Pretorius ?? Royston Fisher en Janille Minnaar van Heidelberg is Saterdag, 3 Oktober deur distriksou­dste Alroy Windvogel in die Nuwe Apostolies­e Kerk-Oos in die eg verbind. Die bruidegom is die seun van Roderick en Josline Fisher. Die bruid is die dogter van Joline Steneberg en Clayton Minnaar.
Foto: Clive Pretorius Royston Fisher en Janille Minnaar van Heidelberg is Saterdag, 3 Oktober deur distriksou­dste Alroy Windvogel in die Nuwe Apostolies­e Kerk-Oos in die eg verbind. Die bruidegom is die seun van Roderick en Josline Fisher. Die bruid is die dogter van Joline Steneberg en Clayton Minnaar.
 ?? Foto: Clive Pretorius ?? Jacobus Goliath van Slangrivie­r en Edwina Klim is Saterdag, 3 Oktober in die Nuwe Apostolies­e Kerk-Oos deur distriksou­dste Alroy Windvogel in die huwelik bevestig. Die bruid is die dogter van Johanna Tarentaal en wyle Edwin Hendricks. Die bruidegom is die seun van Fransiena en Isak Rossouw.
Foto: Clive Pretorius Jacobus Goliath van Slangrivie­r en Edwina Klim is Saterdag, 3 Oktober in die Nuwe Apostolies­e Kerk-Oos deur distriksou­dste Alroy Windvogel in die huwelik bevestig. Die bruid is die dogter van Johanna Tarentaal en wyle Edwin Hendricks. Die bruidegom is die seun van Fransiena en Isak Rossouw.
 ?? Foto: Heinrich Fortuin. ?? Jennifer en Hilton Pietersen van Albertinia het hul 38ste huwelikshe­rdenking op Sondag, 4 Oktober gevier. Hul familie en vriende wens hulle alle seën en sterkte toe.
Foto: Heinrich Fortuin. Jennifer en Hilton Pietersen van Albertinia het hul 38ste huwelikshe­rdenking op Sondag, 4 Oktober gevier. Hul familie en vriende wens hulle alle seën en sterkte toe.
 ??  ?? Laurence Moolman en Renate Benjamin is Saterdag, 26 September deur vader Edwin Arrison in die Holy Trinity Anglikaans­e Kerk op Caledon in die eg verbind. Die bruidegom is die seun van Red en Lily Moolman van Heidelberg. Die bruid is die dogter van Belinda en Arthur Benjamin, berig Suid-Kaap Forum se korrespond­ent, Clive Pretorius.
Laurence Moolman en Renate Benjamin is Saterdag, 26 September deur vader Edwin Arrison in die Holy Trinity Anglikaans­e Kerk op Caledon in die eg verbind. Die bruidegom is die seun van Red en Lily Moolman van Heidelberg. Die bruid is die dogter van Belinda en Arthur Benjamin, berig Suid-Kaap Forum se korrespond­ent, Clive Pretorius.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa