Mossel Bay Advertiser

MARKTE / MARKETS

-

‘Heeldagmar­k’ op Hartenbos

Hartenbos-boeremark se “heeldagmar­k” is op Saterdag, 28 November vanaf 10:0019:00. Daar is meer as 100 uitstaller­s met die heerlikste

kosstallet­jies wat jou jou lippe gaan laat aflek, en baie ander interessan­te stalletjie­s met enige arts en crafts waaraan jy aan kan dink.

Vriendelik­e vrolike uitstaller­s en jolige musiek wat jou voete gaan laat jeuk. Moet verseker nie hierdie mark misloop nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa